Tweetalige
Huweliksbevestiging - Afrikaans en Engels
vir die paar wat graag in Australia 'n
burgerlike huweliks diens wil hê
While living in South Africa and Zambia as a child and
teenager I learned to speak Afrikaans as a second
language. For the many South Africans living in the
Brisbane area, or for couples visiting from South
Africa, I offer you the option of having a bilingual
marriage ceremony. It is perfectly legal to use more
than one language in the ceremony, and I will work with
you to achieve the perfect balance of languages for you.
Die
bestemming wat julle kies in die huwelik, is om julle
liefde vir mekaar te verklaar.
Daar is regtens geen beletsel teen 'n tweetalige
huweliks diens. Jy moet die huweliksberloftes wat in
die Marriage Act 1961 voor jou getuies vir mekaar sê.
Hierdie beloftes moet in Engels gesê word maar jy kan
jou eie huweliks beloftes in jou eie taal ook sê.
Ons kan familie en vriende in beide tale verwelkom en
ander afdelings in albei of beide tale waarneem.